Alles wat jy nodig het om 'n vasvra te skep

Jy kan baie maklik die inhoud van jou vasvra verander

Veranderinge aan jou vasvra is so maklik as om 'n vorm in te vul en 'n paar skakkelaars aan te skakel

Instruksies

Watter boodskap moet vertoon word aan die begin van jou vasvra?

Suksesvolle voltooiings

Boodskap om te vertoon

Create a quiz - Look and Feel

Om die voorkoms van jou vasvra te verander is eenvoudig, maar bied jou baie opsies

Met ons interakltiewe koppelvlakkan jy vinnig die knoppies rond skuif odf hul van kleur verander, die lettertipe verander of jou eie agtergrond oplaai.

Gebruik 'n tema om 'n pratige vasvra in 'n paar sekondes te skep

Kies eenvoudig 'n foto, 'n palet kleure, 'n uitleg, en jou vasvra is gereed. Jy kan ook jou eie tema skep.

Create a quiz - Fyrebox Themes
Create a quiz - Templates

Gebruik 'n sjabloon

Om mee te begin, kies 'n sjabloon, jy kan enige deel van die sjabloon aanpas.