Alles wat jy nodig het om jou vasvra te gebruik om verkope te verhoog

Versammel die informasie en antwoorde van jou deelnemers

Jou vasvra kan jou deelnemers se e-pos, naam, telefoon nommer en adres versamel.

NaamE-posUitkomsAntwoorde
John Doe[email protected]Successful

...

Marie Dol[email protected]Unsuccessful

...

Fyrebox Quiz Maker - Data Integrate

Voer die knotak informasie van jou deelnemrs maklik uit.

Jou vasvra kan die kontak informasie van jou deelnemers stuur na programme soos Mailchimp, Hubspot of Constant Contact. Jy kan ook Zapier gebruik.

Lees meer

Jou kan jou deelnmers verwys na enige webwerf

Jy kan die laaste bladsy van jou vasvra gebruik om 'n aksie aan te moedig. Jy kan byvoorbeeld jou deelnemers na jou Facebook blad of jou webwerf verwys.

Create a quiz - Create Result Page

Skep 'n resultaat blad in minute

Jy kan 'n resultaat blad vertoon aan jou deelnemers. Gebruik ons redateur om jou resultaat bladsy te skepen enige inligting, video's of beelde by te voeg.